Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie | |
---|---|
![]() | |
Die Kaapstad-kampus met die Tafelberg in die agtergrond. | |
Leuse: | Creating Futures |
Gestig: | 2005 as 'n samesmelting van die Kaapse Technikon (1920) en die Skiereiland Technikon (1962) |
Tipe: | Openbare universiteit |
Kanselier: | Thandi Modise |
Vise-kanselier: | Chris Nhlapo |
Studentetal: | meer as 33 569[1] (Desember 2013) |
Ligging: | Kaapstad, Wes-Kaap
33°55′56″S 18°38′25″O / 33.93222°S 18.64028°O |
Kampus: | vyf |
Kleure: | Blou en wit |
Bynaam: | Katte |
Affiliasies: | AAU, CHEC, HESA |
Webtuiste: | cput.ac.za |
Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT, Engels: Cape Peninsula University of Technology) is 'n universiteit in Kaapstad. Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van die voormalige Kaapse Technikon en die Skiereiland Technikon.
KSUT bied verskeie programme aan in vele velde, insluitend ingenieurswese en grafiese ontwerp. Programme tot op DTech-vlak word aangebied.