| |
Eerste kabinet van Cyril Ramaphosa![]() | |
President: Cyril Ramaphosa Party: ANC | |
Periode: Feb 2018 – Mei 2019 Republiek van Suid-Afrika |
Hierdie kabinet was President Cyril Ramaphosa se eerste kabinet wat op 26 Februarie 2018 aangewys is.
Die politikus en destyds-nuutverkose president van die ANC, Cyril Ramaphosa, is op 15 Februarie 2018[1] as die vyfde President van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig, om die res van Jacob Zuma se ampstermyn uit te dien. Kort hierna, op 26 Februarie 2018 het hy sy nuwe kabinet aangekondig.[2] Hierdie kabinet se termyn het op 29 Mei 2019 verstryk, waarna Ramaphosa se nuwe, verkleinde kabinet[3][4] ingehuldig is.
Legende | |
---|---|
African National Congress | |
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party |