Kaitlin Olson

Kaitlin Olson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kaitlin Willow Olson[1]
Geboorte 18 Augustus 1975 (1975-08-18) (49 jaar oud)
Portland, Oregon
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Rob McElhenney September 27, 2008
Kinders 2
Alma mater Universiteit van Oregon
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kaitlin Olson (gebore 18 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coyote Ugly (2000), The Heat (2013), en Finding Dory (2016), en in die televisiereeks It's Always Sunny in Philadelphia (2005).

  1. "Kaitlin Willow McElhenney". Ancestry.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2015. Besoek op 30 November 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne