Kaki King | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Katherine Elizabeth King |
Ook bekend as | Kaki King |
Gebore | 24 Augustus 1979 Atlanta, Georgia (VSA) |
Genres | Instrumentele rock, eksperimentele rock |
Instrumente | Akoestiese kitaar, elektriese kitaar, Hawaiïse kitaar, tromme, klavier |
Jare aktief | 2001 — hede |
Etikette | Velour, Sony |
Webwerf | www.kakiking.com |
Kaki King is gebore op 24 Augustus 1979 as Katherine Elizabeth King en is 'n Amerikaanse kitaarspeelster, sangeres en liriekeskryfster, afkomstig uit Atlanta, Georgia.