Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kal Penn | |
Geboortenaam | Kalpen Suresh Modi |
---|---|
Geboorte | 23 April 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kal Penn (gebore 23 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Van Wilder (2002), Harold & Kumar Go to White Castle (2004), en Harold & Kumar Escape from Guantanamo Bay (2008), en in die televisiereeks House (2004).