Kali Rocha

Kali Rocha
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Desember 1971 (1971-12-05) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kali Rocha (gebore 5 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Meet the Parents (2000) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Liv and Maddie (2013), en Man with a Plan (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne