Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumhidroksied |
IUSTC-naam | Kaliumhidroksied |
Chemiese formule | KOH |
Molêre massa | 56.11 g/mol |
CAS-nommer | 1310-58-3 |
Voorkoms | wit kristalle |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 406 °C (591 K) |
Kookpunt | |
Digtheid | 2.044 g/cm3 |
Oplosbaarheid | 121 g/100 mL (25 °C) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumhidroksied se chemiese formule is K+OH- en word ook bytpotas in leketaal genoem. Hierdie hidroksied is 'n sterke basis en goed oplosbaar in water.