Algemeen | |
---|---|
Naam | Kalsiumchloried |
Chemiese formule | CaCl2 |
Molêre massa | 110,99 g/mol[1] |
CAS-nommer | 10043-52-4[1] |
Voorkoms | Wit tot bruinerige vaste stof |
Reuk | Reukloos |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a:418 pm, b:631 pm, c:647 pm [2] |
Ruimtegroep | Pnnm |
Nommer | 58 |
Strukturbericht | C35 |
Smeltpunt | 782 °C[1] |
Kookpunt | >1600 °C[1] |
Digtheid | 3,63 [g/cm3][2] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | 2301 [mg/kg] (Rot; oraal)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kalsiumchloried is 'n sout met die chemiese formule CaCl2. Dit is 'n kleurlose kristallyne vaste stof by kamertemperatuur, en is hoogs oplosbaar in water.
Kalsiumchloried kom algemeen voor as 'n gehidrateerde sout met generiese formule CaCl2(H2O)x, waar x = 0, 1, 2, 4, en 6. Hierdie verbindings word hoofsaaklik gebruik vir ys verwydering en die beheer van stof. Omdat die watervrye sout higroskopies is, word dit as 'n droogmiddel gebruik.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named MP