Kamof Ka-50

Kamof Ka-50
'n Ka-50 van die Russiese Lugmag
Tipe aanvalshelikopter,[1] verkenningshelikopter[2]
Vervaardiger Kamof
Ontwerp deur Kamof
Nooiensvlug Ka-50: 17 Junie 1982[3]
Ka-52: 25 June 1997[4]
Ka-52: 25 Junie 1997
Bekendstelling 28 Augustus 1995
Status In gebruik[5]
Hoofgebruiker Russiese Lugmag
Vervaardig 1990–hede
Aantal gebou Ka-50: 32[6]
Ka-52: 65[7][8][9]
Eenheidskoste 500 miljoen Roebel (ongeveer VS$16 miljoen) soos in Mei 2011[5]
Ontwikkel van Kamov V-80

Die Kamof Ka-50 (Russies: Чёрная Акула, Afrikaans: Swartfinhaai) is 'n gepantserde Russiese enkelsitplekaanvalshelikopter. Die helikopter is sedert die laat 1980's ontwikkel en is in 1995 deur die Russiese weermag in diens geneem. By NAVO staan die helikopter bekend onder die naam Hokum A maar die amptelike naam is 'Чёрная Акула' (Die Swartfinhaai).

Die Ka-50 is weens die ineenstorting van die Sowjetunie nooit op groot skaal geproduseer nie en daar was tot en met 2006 slegs 16 produksiemodelle gebou.

  1. (en) Donald and Marsh 2004, bl. 304–05.
  2. (en) Russian Scout Helicopters Get Stronger. Strategypage.com, 29 Januarie 2010.
  3. (ru) http://aviaros.narod.ru/ka-50.htm
  4. http://aviaros.narod.ru/ka-52.htm
  5. 5,0 5,1 (ru) Вертолеты Ка-52 начали службу в Дальневосточном объединении ВВС и ПВО
  6. (en) "The single-seat Ka-50/Hokum attack helicopter(1995)", MiliteryFactory.com
  7. (ru) "Шесть заводов под одним крылом". Nezavisimaya gazeta
  8. (ru) KA-52 Alligator Geargiveer 17 Maart 2020 op Wayback Machine, warfare.ru
  9. "Поставка вертолетов Ка-52 ВВС России" (in Russies). 25 Desember 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne