Kanadese Grand Prix

Die Kanadese Grand Prix (in Frans bekend as die Grand Prix du Canada) is 'n motorwedren wat sedert 1961 jaarliks in Kanada gehou word. Dit vorm deel van die Formule Een Wêreldkampioenskapsreeks sedert 1967.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne