Kane Kosugi

Kane Kosugi
Geboortenaam Kane Takeshi Kosugi
Geboorte 11 Oktober 1974 (1974-10-11) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kane Kosugi (gebore 11 Oktober 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente DOA: Dead or Alive (2006), Ninja: Shadow of a Tear (2013), en Tekken: Kazuya's Revenge (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne