Kansai Internasionale Lughawe 関西国際空港 Kansai Kokusai Kūkō | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: KIX – ICAO: RJBB | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Kansai International Airport Co., Ltd. | ||
Bedien | Groter Osakagebied | ||
Ligging | Osaka Prefektuur, Japan | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 5 m / 17 vt | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
06R/24L | 3 500 | Teerbeton | |
06L/24R | 4 000 | Teerbeton | |
Statistieke (2017) | |||
Passasiers | 27 987 564 | ||
Lugbewegings | 185 174 | ||
Vrag (ton) | 824 485 | ||
Statistiek van New Kansai International Airport Company, Ltd.[2] |
Kansai Internasionale Lughawe (関 西 国際 空港 Kansai Kokusai Kūkō) (IATA-kode: KIX, ICAO: RJBB) is 'n internasionale lughawe geleë op 'n kunsmatige eiland in die middel van Osakabaai, 38 km (24 myl) suidwes van Osaka se stasie.[3] Die lughawe val binne drie munisipaliteite: Izumisano (noord),[4] Sennan (suid),[5] en Tajiri (sentraal).[6] in Osaka Prefektuur, Japan.
Die lughawe is naby die kus van Honsjoe en is ontwerp deur die Italiaanse argitek Renzo Piano. Die lughawe dien as 'n internasionale sentrum vir All Nippon Airways, Japan Airlines, en Nippon Cargo Airlines, en dien ook as 'n spilpunt vir Peach, die eerste internasionale laekosteredery in Japan.