Onderdeel van | Kantō Kōshin region![]() |
---|---|
Inheemse etiket | 関東地方![]() |
Vernoem na | Kantō![]() |
Land | Japan![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Japan![]() |
Geleë in tydsone | UTC+09:00, Japan Standaardtyd![]() |
Geleë in geografiese gebied | Honsjoe![]() |
Geografiese ligging | 36°10′0″N 139°47′0″E![]() |
Grens aan | Tohoku streek, Chūbu streek![]() |
Afgeleide werk | ![]() |
Voertaal | Kantō dialek![]() |
Kategorie vir kaarte | Kategorie:Kaarte van Kantō streek![]() |
Die Kantō streek (関東地方 Kantō-chihō?) is 'n geografiese streek van Honsjoe, die grootste eiland van Japan.[1]
In 'n algemene definisie sluit die streek die Groot-Tokio in en omvat sewe prefekture: Chiba, Gunma, Ibaraki, Kanagawa, Saitama, Tochigi, en Tokio. Effens meer as 45 persent van die grondgebied binne sy grense is die Kantō-vlakte. Die res bestaan uit die heuwels en berge wat landgrense vorm met ander streke van Japan.
Aangesien die Kantō-streek Tokio, die hoofstad en grootste stad van Japan, bevat, word die streek as die middelpunt van Japan se politiek en ekonomie beskou. Volgens die amptelike sensus op 1 Oktober 2010, deur die Statistieke Buro van Japan, was die bevolking 42,607,376,[2] beloop ongeveer een derde van die totale bevolking van Japan.