Kanton Zug | |
---|---|
Ligging in Switserland | |
Koördinate: 47°0′N 8°31′E / 47.000°N 8.517°O | |
Hoofstad | Zug |
Onderverdeling | 11 munisipaliteite |
Regering | |
• Uitvoerend | Regierungsrat (7) |
• Wetgewend | Kantonsrat (80) |
Oppervlak | |
• Totaal | 238,73 km2 (92,17 vk. myl) |
Bevolking (Des. 2019) | |
• Totaal | 127 642 |
ISO 3166-kode | CH-ZG |
Hoogste punt | 1580 m: Wildspitz |
Laagste punt | 388 m: Reussspitz |
Aangesluit | 1352 |
Tale | Duits |
Webwerf | www |
Kanton Zug (of Zoug) is een van die 26 Switserse kantons met 127 642 inwoners. Dit is geleë in die sentrale deel van Switserland en sy hoofstad is Zug. Met 'n oppervlak van slegs 239 km2 is die kanton een van die kleinste kantons in Switserland. Dit is nie onderverdeel in distrikte nie, maar wel in elf munisipaliteite. 55% van die inwoners praat Duits as moedertaal.