Kapokboom | |
---|---|
![]() | |
'n kapokboom in Honolulu, Hawaii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. pentandra
|
Binomiale naam | |
Ceiba pentandra |
Die kapokboom (Ceiba pentandra) is 'n boom wat voorkom in die tropiese reënwoude. Die boom word tot 75 meter hoog en staan uit bo ander bome. Die kapokboom is inheems in Meksiko, Sentraal-Amerika, die Karibiese gebied, Suid-Amerika en as C. pentandra asook C. guineensis in tropiese Wes-Afrika.
Volgens die Maya-mitologie is die Kapokboom die wêreldboom, soos die Yggdrasil in die Germaanse godsdiens.[1][2] Ceiba pentandra is die nasionale embleem van Guatemala,[2] Puerto Rico,[3] en Ekwatoriaal-Guinee. Dit verskyn op laasgenoemde se vlag en wapen.[4]
Die vrugte bevat kapok, wat 'n bietjie soos katoen lyk, maar minder sellulose bevat.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |month=
geïgnoreer (hulp)