Kara Tointon

Kara Tointon
Geboorte 5 Augustus 1983 (1983-08-05) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kara Tointon (gebore 5 Augustus 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Warrior Queen (2003), The Football Factory (2004), en Last Passenger (2013), en in die televisiereeks EastEnders (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne