Karasberge

Karasberge
Karasberge van die noorde Karasberge van die noorde
Ligging Karas, Namibië
Hoogte 2 202 meter bo seevlak
Koördinate 27°11′S 18°44′E / 27.183°S 18.733°O / -27.183; 18.733

Die Karasberge (Groot Karasberge en Klein Karasberge) is 'n bergreeks in die suide van Namibië (Karas). Die grootste enkele bergspits is die 2 202 m hoë piek Schroffenstein.

Die Karasberge

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne