Karasburg

Karasburg
Amptelike seël van Karasburg
Seël
Karasburg is in Namibia
Karasburg
Karasburg
Koördinate: 28°01′00″S 18°45′00″O / 28.01667°S 18.75000°O / -28.01667; 18.75000
LandVlag van Namibië Namibië
StreekKaras
DistrikKarasburg=
Stigting1840
Regering
 • BurgemeesterErnest Willem Anderson
Bevolking
 • Totaal4 400
TydsoneUTC+2 (SAST)

Karasburg is 'n dorpie in die suide van Namibië in die administratiewe distrik Karas, 728 km suid van die hoofstad, Windhoek, 51 km noord van Warmbad, Namibië en 107 km noordwes van Onseepkans in die Noord-Kaap. Dit is die handels- en administratiewe sentrum van die karakoelpelsbedryf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne