Karel Appel | |
---|---|
Karel Appel in 1982 | |
Geboortenaam | Christiaan Karel Appel |
Gebore | Amsterdam, Nederland | 25 April 1921
Sterf | 3 Mei 2006 (op 85) Zürich, Switserland |
Veld | Verf, beeldhoukuns, digkuns |
Opleiding | Rijksakademie |
Beweging | CoBrA |
Christiaan Karel Appel (Sjabloon:IPA-nl; 25 April 1921 – 3 Mei 2006) was 'n Nederlandse skilder, beeldhouer, en digter. Hy het op veertienjarige ouderdom begin skilder en in die 1940's aan die Rijksakademie in Amsterdam studeer. Hy was een van die stigters van die avant-garde beweging CoBrA in 1948. Hy was ook 'n ywerige beeldhouer en het werke in MoMA en ander museums wêreldwyd gehad.