Karen Akers

Karen Akers
Geboorte 13 Oktober 1945 (1945-10-13) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen Akers (gebore 13 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo (1985), Heartburn (1986), en Vibes (1988), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne