Karen Christence Blixen-Finecke | |
Alias | Isak Dinesen |
---|---|
Geboorte | 17 April 1885 Rungsted, Denemarke |
Sterfte | 7 September 1962 Rungsted, Denemarke |
Nasionaliteit | Deense |
Beroep(e) | Skrywer |
Webwerf | http://www.karenblixen.com/ |
Karen Blixen (pseudoniem Isak Dinensen; Rungsted, 17 April 1885 – aldaar, 7 September 1962) was 'n Deense skrywer.[1] Blixen het Deense en Engelse boeke gepubliseer. Sy is veral bekend vir haar semi-outobiografiese werk, Den afrikanske farm (Die plaas in Afrika), wat oor haar verblyf in Kenia handel. Die boek is later verfilm en is algemeen onder die Engelse titel "Out of Africa" bekend.