Karen Lynn Gorney | |
Geboorte | 28 Januarie 1945 Beverly Hills, Kalifornië, VSA |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1962- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Karen Lynn Gorney (gebore 28 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente David and Lisa (1962), Saturday Night Fever (1977), en The Hard Way (1991), en in die televisiereeks All My Children (1970).