Karen Morley

Karen Morley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mildred Linton
Geboorte (1909-12-12)12 Desember 1909
Sterfte 8 Maart 2003 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1929–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen Morley (12 Desember 1909 – 8 Maart 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mask of Fu Manchu (1932), Scarface (1932), Dinner at Eight (1933), en Our Daily Bread (1934).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne