Karen Strassman

Karen Strassman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Junie 1966 (1966-06-05) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karen Strassman (gebore 5 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Onania Club (2018) en in die televisiereekse Weeds (2005), Silicon Valley (2014), en Preacher (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne