Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kari Kennell | |
![]() | |
Geboortenaam | Kari Kennell Whitman |
---|---|
Geboorte | 21 Junie 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kari Kennell (gebore 21 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beverly Hills Cop II (1987) en Men at Work (1990), en in die televisiereekse The X-Files (1993) en Mr. & Mrs. Smith (1996).