Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kari Lizer | |
Geboorte | 26 Augustus 1961 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Vervaardiger, skryfster, en aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kari Lizer (gebore 26 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Gotcha! (1985) en in die televisiereekse Matlock (1986), Will & Grace (1998), en The New Adventures of Old Christine (2006).