Kari Matchett

Kari Matchett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Maart 1970 (1970-03-25) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kari Matchett (gebore 25 Maart 1970) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cypher (2002), Cube²: Hypercube (2002), en Maudie (2016), en in die televisiereeks Covert Affairs: Sights Unseen (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne