Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kari Wahlgren | |
Geboortenaam | Kari Khabira Wahlgren |
---|---|
Geboorte | 13 Julie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kari Wahlgren (gebore 13 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Kung Fu Panda: Legends of Awesomeness (2011), Rick and Morty (2013), en Bunsen Is a Beast (2017).