Kari Wuhrer

Kari Wuhrer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kari Samantha Wuhrer
Geboorte 28 April 1967 (1967-04-28) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kari Wuhrer (gebore 28 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beastmaster 2: Through the Portal of Time (1991), Anaconda (1997), Eight Legged Freaks (2002), en The Air I Breathe (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne