Karin Dor | |
![]() | |
Geboortenaam | Kätherose Derr[1] |
---|---|
Geboorte | 22 Februarie 1938 |
Sterfte | 6 November 2017 (op 79) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1953–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Karin Dor (22 Februarie 1938 – 6 November 2017) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Winnetou: The Red Gentleman (1964), Die Nibelungen, Teil 1 - Siegfried (1966), You Only Live Twice (1967), en Topaz (1969).
<ref>
tag; no text was provided for refs named Bergan