Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Karl Ludwig Diehl | |
![]() | |
Geboorte | 14 Augustus 1896 |
---|---|
Sterfte | 8 Maart 1958 (op 61) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Karl Ludwig Diehl (14 Augustus 1896 – 8 Maart 1958) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Masken (1930), Rasputin, Demon with Women (1932), Der Mann, der nicht nein sagen kann (1938), en The Story of Vickie (1954).