Karl Platen

Karl Platen
Geboorte (1877-03-06)6 Maart 1877
Sterfte 4 Julie 1952 (op 75)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur en kinematograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karl Platen (6 Maart 1877 – 4 Julie 1952) was 'n Duitse akteur en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Boleyn (1920), Die Buddenbrooks (1923), M (1931), en Ein idealer Gatte (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne