Karl XIV Johan | |
---|---|
Koning van Swede en Noorweë | |
Portret deur Émile Mascré, 1843.
| |
Bewind | 5 Februarie 1818 - 8 Maart 1844 |
Voorganger | Karl XIII & II |
Opvolger | Oscar I |
Volle naam | Jean-Baptiste Jules |
Huis | Bernadotte |
Gebore | Pau, Frankryk | 26 Januarie 1763
Oorlede | 8 Maart 1844 (op 81) Stockholm |
Eggenote | Désirée Clary |
Kinders | Oscar I |
Vader | Henri Bernadotte |
Moeder | Jeanne de Saint-Jean |
Karl XIV Johan (gebore Jean Bernadotte;[1] 26 Januarie 1763 - 8 Maart 1844) was van 1818 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë. Hy was die eerste monarg van die Huis van Bernadotte.