Karla Souza

Karla Souza
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Karla Susana Olivares Souza
Geboorte 11 Desember 1985 (1985-12-11) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karla Souza (gebore 11 Desember 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Suave patria (2012), Instructions Not Included (2013), en The Noble Family (2013), en in die televisiereeks How to Get Away with Murder (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne