Karoline Herfurth

Karoline Herfurth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Mei 1984 (1984-05-22) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Karoline Herfurth (gebore 22 Mei 1984) is 'n Duitse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Perfume: The Story of a Murderer (2006), The Reader (2008), Passion (2012), en SMS für Dich (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne