![]() | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Scott S. Sheppard et al. |
Datum | 2003 |
Wentelbaaneienskappe | |
Wentelbaanradius | 17,145 Gm |
Eksentrisiteit | 0,4316[1] |
Wentelperiode | 458,625 dae |
Inklinasie | 56° tot Ekliptika |
Fisiese eienskappe
| |
Gem. radius | ~1,5km |
Karpo (Grieks: Καρπώ), ook bekend as Jupiter XLVI, is ’n maan van Jupiter. Dit is in 2003 deur ’n span onder Scott S. Sheppard ontdek en aanvanklik S/2003 J 20 genoem. Dit het sy huidige naam vroeg in 2005 gekry.
Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.