Kassapa Boeddha | ||
Anandatempel-Boeddha. | ||
Ander name | Kāśyapa (Sanskrit) | |
Persoonlik | ||
Nasionaliteit | Indies | |
Gebore | Isipatana-park in Varanasi (nou in Indië) | |
Oorlede | Op 40 000 jaar in Kasji (nou in Indië) | |
Loopbaan | ||
Titel | Die Boeddha | |
Voorganger | Konagamana Boeddha | |
Opvolger | Gautama Boeddha |
Vertalings | ||
Sanskrit | Kāśyapa Buddha | |
Pali | Kassapa Buddha | |
Singalees | කස්සප බුද්ධ | |
Tibettaans | འོད་སྲུང་ཆེན་པོ (Ösung Chenpo) | |
Viëtnamees | Phật Ca-Diếp | |
Tradisionele Sjinees | 迦葉佛 | |
Japannees | 迦葉; かしょう (Kashō) |
Kassapa Boeddha, bekend as Kāśyapa in Sanskrit, is een van die antieke Boeddhas wie se biografie voorkom in hoofstuk 24[1] van die Boeddhavamsa, een van die boeke van die Pali-kanon.
Volgens die Theravada-Boeddhistiese tradisie is Kassapa die 27ste van die 29 Boeddhas wie se naam bekend is, die 6de van die Sewe Boeddhas van die Antieke Tyd, en die derde van die vyf Boeddhas van die huidige kalpa.[2]
Die huidige kalpa word die bhadrakalpa ("Gunstige Eon") genoem. Die vyf Boeddhas van dié eon is:[3][4]