Kat Graham

Kat Graham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katerina Alexandre Hartford Graham
Geboorte 5 September 1989 (1989-09-05) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kat Graham (gebore 5 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 17 Again (2009), All Eyez on Me (2017), en How It Ends (2018), en in die televisiereeks The Vampire Diaries (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne