Kate Beckinsale | |
Geboortenaam | Kathrin Romary Beckinsale |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1973 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kate Beckinsale (gebore 26 Julie 1973) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pearl Harbor (2001), Underworld (2003), The Aviator (2004), en Underworld: Evolution (2006).