Kate Burton (aktrise)

Kate Burton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Burton
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Burton (gebore 10 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Trouble in Little China (1986), Unfaithful (2002), What Just Happened (2008), en Max Payne (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne