Kate Higgins

Kate Higgins
Geboortenaam Catherine Davis Higgins
Geboorte 16 Augustus 1969 (1969-08-16) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou (Voice actress)
1992–nou (Musician)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Higgins (gebore 16 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Road to Ninja: Naruto the Movie (2012), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en The Last: Naruto the Movie (2014), en in die televisiereeks Sailor Moon Crystal (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne