Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate Hodge | |
Geboorte | 2 Januarie 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kate Hodge (gebore 2 Januarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leatherface: Texas Chainsaw Massacre III (1990) en Rapid Fire (1992), en in die televisiereekse She-Wolf of London (1990) en Level 9 (2000).