Kate Mulgrew | |
Geboortenaam | Katherine Kiernan Maria Mulgrew |
---|---|
Geboorte | 29 April 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kate Mulgrew (gebore 29 April 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remo Williams: The Adventure Begins (1985) en Star Trek: Nemesis (2002), en in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995) en Orange Is the New Black (2013).