Kate del Castillo

Kate del Castillo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kate del Castillo Negrete Trillo
Geboorte 23 Oktober 1972 (1972-10-23) (52 jaar oud)
Meksikostad, Federale Distrik, Meksiko
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate del Castillo (gebore 23 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Under the Same Moon (2007), The Book of Life (2014), No Good Deed (2014), en The 33 (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne