Katee Sackhoff

Katee Sackhoff
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katee Sackhoff (gebore 8 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween: Resurrection (2002), Riddick (2013), en Oculus (2013), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne