|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Films. |
'n Rolprent is 'n verhaal wat uitgebeeld word deur 'n reeks vinnig opeenvolgende stilstaande beelde. Rolprente word as 'n belangrike kunsvorm beskou, asook 'n bron vir vermaak en 'n metode van opvoeding. Daar word ook na rolprente as "flieks" of "films" verwys.
Hierdie kategorie bevat al die artikels wat betrekking het tot die rolprentwêreld.