Katharina II van Rusland

Katharina II
Keiserin van die Hele Rusland
Keiserin Katharina II
Dinastie Romanof
Anhalt
Bewind 1762–1796
Volle naam Sophie Auguste Friederike
(Katharina Aleksejewna)
Ander titels Tsarina
Gebore 2 Mei 1729
Gesterf 17 November 1796
Voorganger Pieter III
Opvolger Paul
Gade Pieter III
Kinders Paul
Anna Petrowna
Aleksei Bobrinski
Vader Christiaan August van Anhalt-Zerbst
Moeder Johanna Elisabeth van Sleeswijk-Holstein-Gottorp

Katharina II Aleksejewna (Russies: Екатерина II Алексеевна), ook bekend as Katharina die Grote (Екатерина Великая; Jekaterina Welikaja) (Stettyn, 2 Mei 1729Tsarskoje Selo, 17 November 1796) was van 1762 tot 1796 keiserin van Rusland.

Sy is in die Duitse Stettyn gebore as prinses Sophie Auguste Frederike, dogter van prins Christiaan August van Anhalt-Zerbst. Sy was ’n niggie van konings Gustaaf III en Karel XIII van Swede en van die Russiese troonopvolger Pieter III.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne