Katherine Helmond

Katherine Helmond
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Marie Helmond
Geboorte 5 Julie 1929 (1929-07-05) (95 jaar oud)
Sterfte 23 Februarie 2019
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1955–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine Helmond (5 Julie 1929 – 23 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Time Bandits (1981) en Brazil (1985), en in die televisiereekse Soap (1977) en Who's the Boss? (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne