Katherine LaNasa

Katherine LaNasa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Desember 1966 (1966-12-01) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine LaNasa (gebore 1 Desember 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jayne Mansfield's Car (2012) en The Campaign (2012), en in die televisiereekse Longmire (2012) en Satisfaction (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne