Katherine Langford

Katherine Langford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 April 1996 (1996-04-29) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2015–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine Langford (gebore 29 April 1996) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love, Simon (2018) en Spontaneous, en in die televisiereeks 13 Reasons Why (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne